Loading property…
Loading property…
Aventura Warmbaths, Aventura Warmbaths, Bela Bela, Limpopo
R 826 900
Ideale aftrede in Bosveldomgewing in 'n veilige sekuriteits aftreeoord met vele aktiwiteite en geriewe vir 50 plus persone. Die 2 slaapkamer afteehuis is gele¨ in 'n gewilde aftreeoord in Bela Bela. Afskaal is nie noodwendig ongerieflike nie... Die huis het oopplan sit/eetkamer en kombuis Met afsonderlike opwaskamer Die badkamer het wasbak, bad en stort, terwyl die toilet gerieflik apart is. Beide slaapkamers het genoeg kaste. Stoep aan die noorde kant Voor die enkel motorhuis is 'n motorafdak. Die tuine word versorg en normale voordele geld vir deeltitel ontwikkelings wat die lewe makliker maak vir afgetrede persone. Kom kyk gerus.
Estimated monthly repayment
R 7 809
on a R 744 210 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
| Date | Event | Price | Δ |
|---|---|---|---|
| 08 Mar 2026 | Listed | R 826 900 | — |
R 9 793
est. / month
Aventura Warmbaths, Aventura Warmbaths, Bela Bela, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
R 745 000
Bela Bela
R 750 000
Bela Bela
R 766 900
Bela Bela
R 766 900
Bela Bela
R 775 000
Bela Bela
R 795 000
Bela Bela
R 800 000
Bela Bela
R 820 000
Bela Bela