Find it.Tour it.Trust it.

















Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
K196, Kapokboslaan, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 699 000
Ontdek hierdie pragtige vyf-slaapkamer steenhuis geleë in Klein Geluk, Orania – die ideale kombinasie van ruimte, gerief en gesinslewe. Hierdie netjiese en goed beplande woning bied 5 ruim slaapkamers en 2 badkamers, waarvan die hoofslaapkamer beskik oor ’n privaat en suite badkamer. Die ruim oopplan kombuis vorm die hart van die huis en vloei natuurlik saam met die gesellige familiekamer en eetarea om ’n gemaklike leef- en kuieromgewing te skep. Die leefareas is ontwerp met praktiese gesinsgebruik in gedagte en bied genoeg ruimte vir die hele huishouding. Buite word die leefervaring verder aangevul deur ’n stoep met ingeboude baksteenbraai – ideaal vir onthaal en rustige kuiergeleenthede – terwyl die afdakparkeering beskerming vir voertuie bied. Die eiendom is geleë op ’n erf van 364 m² met ’n huisoppervlakte van 148 m² en bied ’n uitstekende geleentheid vir kopers...
Estimated monthly repayment
R 16 044
on a R 1 529 100 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K196, Kapokboslaan, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.