Find it.Tour it.Trust it.














































House1 / 47Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 850 000
Uitstaande ruim drie slaapkamer huis te koop in Kammaland vakansie plaas Naboomspruit. Hierdie is 'n ideale vakansie huis belegging vir 'n Familie. Die huis is geleë in 'n Aandele Blok Skema met hoë sekuriteits toegang vir inwoners en besoekers. Kammaland is 'n Plaas +/- 17km buite Naboomspruit. Om hier te bly skep 'n rustige vakansie gevoel Die hout dek voor die huis bied 'n lieflike uitsig oor die Bosveld, Hier is drie slaapkamers, 'n Loft, lieflike oopplan sitskamer, eetkamer en TV kamer. Die kombuis eenhede is gereiflik ingerig, hier is ook 'n ingeboude braai, te lekker vir die wintersmaande. Die kombuis en waskamer geriewe is appart. Dubbel motor huis met grasdak. Buite is 'n grasdak lapa met 'n pragtige uitsig oor die terrein. Vloer bedekking is teels regdeur die huis. Addisioneel ingesluit is die Kroeg/Bar eenheid, gasstoof, en watertank. Hier is 'n...
Estimated monthly repayment
R 8 027
on a R 765 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 38% below comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 800 000
Mankweng
PlotR 685 000
Matumi Park
PlotR 900 000
Chroompark
PlotR 990 000
Mica
PlotR 680 000
Zebula Golf Estate
PlotR 795 000
Tzaneen
PlotR 690 000
Matumi Park
PlotR 1 100 000
Woodhill Estate