Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 2 150 000
Is u op soek na 'n moderne, energie-doeltreffende woning in 'n veilige aftreeoord? Hierdie besonder netjiese 3-slaapkamer, 2-badkamer woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed" bied die ideale kombinasie van gerief, ruimte, veiligheid en rustige Bosveld-leefstyl. Kom ervaar die lig en ruimte van die oopplan-sit- en eetkamer, waar familie en vriende saam nuwe herinneringe kan skep. Die praktiese kombuis met ruim kasruimte maak daaglikse lewe maklik en aangenaam. Die woning beskik oor drie ruim slaapkamers, waarvan twee met pragtige houtvloere afgewerk is en die derde netjies getee¨l is. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer en skuifdeure wat na die privaat tuin oopmaak – die ideale plek om elke oggend die rustige Bosveld-atmosfeer te geniet. 'n Tweede badkamer voorsien gerieflik in die behoeftes van familie en gaste. ' n Groot pluspunt van hierdie woning...
Estimated monthly repayment
R 20 303
on a R 1 935 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 52% above comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 650 000
Hospitaalpark
TownhouseR 1 627 500
Thabazimbi
TownhouseR 2 350 000
Hoedspruit
HouseR 1 700 000
Seshego
TownhouseR 2 280 000
Eagles Crest
HouseR 1 925 000
Louis Trichardt
HouseR 1 620 000
Seshego
HouseR 1 861 000
Dendron