Find it.Tour it.Trust it.








































Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H381 Waenhuis Straat Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 570 000
Bo Karoo eiendomme bied aan: Gerieflike huis te Koop met ideale ligging in landelike atmosfeer, wat vir jou rustigheid en vrede beloof. Die huis is modern en nuut gebou met 'n lekker Noordelike kuierstoep met uitsig waar jy jou oggendkoffie kan geniet terwyl jy die nuwe dagbreek bewonder!. Die huis bied 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een aangrensend in die hoofslaapkamer is. Oopplan kombuis en leef area, Aparte opwas area. Die Sitkamer loop uit op die kuierstoep met skuif deure. Binne Loop afstand na die Oewer Hotel en Sandbaai Mure is goed ge-isloleerd om die uiterste hitte van die somer maande en bibberende koue weer in die winter te beheer en te balanseer binne huis. Met vergunning is die Keuse van vloerbedekking vir die koper se eie smaak en voorkeur. Neem kennis dat verblyfsreg is 'n vereiste is om eiendom te koop in...
Estimated monthly repayment
R 14 826
on a R 1 413 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
H381 Waenhuis Straat Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 26 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.