Find it.Tour it.Trust it.
























House1 / 25Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 160 000
Netjiese en gerieflike 3-Slaapkamer Huis met in Veilige Golf Park Kompleks – Naboomspruit Hierdie pragtige siersteenhuis in die gewilde Golf Park-kompleks bied die ideale kombinasie van ruimte, gerief en styl. Die woning beskik oor drie ruim slaapkamers, elk met en-suite badkamers, wat privaatheid en gerief vir elke gesinslid of gas verseker. Die hoofslaapkamer het ‘n en-suite badkamer met bad, wasbak en toilet, terwyl die gastekamers toegerus is met stort, wasbal en toilet. Die oorspronklike dubbelmotorhuis is professioneel omskep in ‘n uiters ruim slaapkamer met sy eie badkamer (toilet, stort en wasbak), ideaal vir ‘n tiener, ouer persoon of selfs ‘n tuiskantoor. Die huis het ‘n oopplan-leefarea wat die sitkamer en eetkamer insluit – perfek vir vermaak en gesinslewe. Die kombuis is ‘n uitblinker met soliede houtkaste en ‘n losstaande eiland op wiele wat beide...
Estimated monthly repayment
R 10 954
on a R 1 044 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 275 000
Chroom Park
PlotR 1 240 800
Serela View
PlotR 900 000
Chroompark
PlotR 990 000
Mica
PlotR 1 402 350
Vaalwater
PlotR 1 100 000
Woodhill Estate
PlotR 1 460 500
Magna Via Industrial
PlotR 965 700
Gakgapane