Find it.Tour it.Trust it.



















House1 / 20Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H63 Visarendstraat Aan Die Oewer, Orania, Orania, Northern Cape
R 9 500 /mo
Deposit: R 19 000
HUUR MET DIE OPSIE OM TE KOOP Die Eienaar moet hervestig en weer koop. Die Huurder het 3 tot 6 maande om te huur, en dan oor te gaan tot koop. Dit gee die Huurder langer geleentheid om finansies in orde te kry Kontak ons vir meer inligting Hier is ‘n unieke geleentheid! Die eiendom is tans ‘n 1 slaapkamer eenheid met ‘n woonstel. Die eiendom is egter so ontwerp om die bestaande sitkamer met min moeite te Omskep in ‘n 2de slaapkamer Die lieflike groot houtdek is 90 % toegemaak met glasdeure en panele. Dit kan maklik omskep word in ‘n sitkamer, deur net die res van die glaspanele te voltooi. Behou die oop-dek gedeelte aan die voorkant met die wonderlike natuurskoon rondom jou. Die eiendom beskik ook oor afdakke vir 4 voertuie! Stoorkamer en netjiese plaveisel Spasie aan die agterkant om uit te brei, of benut die groentetonnel maksimaal en uiterste...
Rent as % of your income
32.8%
Manageable but tight
deposit + 1st month + admin
rent + deposit + admin
advertised price
Estimate only — landlords typically look for rent at or below 33% of gross monthly income, but affordability also depends on your other debts and credit profile.
H63 Visarendstraat Aan Die Oewer, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.