Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Negester Klein Kariba, Negester Klein Kariba, Bela Bela, Limpopo
R 3 276 000
Ligging maak saak. Leefstyl maak die verskil. En ’n oordleefstyl maak dit volledig. Negester Klein-Kariba is ’n eksklusiewe leefstylandgoed vir persone van 50 jaar en ouer, ideaal geleë in Bela-Bela, aangrensend aan die bekende ATKV Klein-Kariba-vakansieoord, waar elke dag soos vakansie voel. Negester bied luuksheid, gerief en langtermynsekuriteit in die hartjie van die Bosveld, met ruim, onafhanklike wonings en ’n ontspanne, sorgvrye leefstyl. • Twee slaapkamers • Twee badkamers • Oopplan-leefarea en kombuis • Loft vertrek met wasbak en toilet • Solar krag sisteem • Dubbele motorhuis Moenie hierdie geleentheid misloop nie – ervaar die Bosveld-leefstyl self.
Estimated monthly repayment
R 30 936
on a R 2 948 400 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Negester Klein Kariba, Negester Klein Kariba, Bela Bela, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 2 317 950
Musina
TownhouseR 2 300 000
Bendor
Flat / ApartmentR 2 300 000
Bendor
HouseR 2 310 000
Aquapark
HouseR 2 295 000
Vaalwater
HouseR 2 300 000
Thabazimbi
HouseR 2 300 000
Louis Trichardt
HouseR 2 300 000
Thabazimbi