Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 670 000
Die Perfekte eiendom vir afskaal met Styl! Ontdek die perfekte kombinasie van gemak, sekuriteit, privaatheid en Bosveld-rustigheid in hierdie pragtige 2-slaapkamer, 2-badkamer aftreewoning in die gewilde **Die Oog Aftree Landgoed** in Naboomspruit (Mookgophong), Limpopo. Hierdie besonder netjiese woning word omring deur 'n pragtig versorgde tuin wat jou vanaf die ingang tot by die voordeur verwelkom. Die rustige atmosfeer en uitstekende instandhouding maak dit moontlik om eenvoudig in te trek en dadelik jou nuwe leefstyl te begin geniet. Die eiendom beskik oor twee afdakke. Die afdak aan die voorkant is ideaal vir die berging van 'n karavaan, terwyl die ekstra lang afdak langs die huis oor 'n praktiese bergingsarea met 'n toesluit stoorkas beskik. Die woning is met groot sorg onderhou. Van die tuinhekkie tot by die afdak met buite braai begroet die...
Estimated monthly repayment
R 15 770
on a R 1 503 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 70% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 200 000
Mookgopong
HouseR 1 200 000
Bendor
HouseR 1 200 000
Louis Trichardt Park
Flat / ApartmentR 1 185 000
Polokwane Central
HouseR 1 190 000
Phalaborwa
HouseR 1 180 000
Thabazimbi
HouseR 1 190 000
Madiba Park
HouseR 1 190 000
Thabazimbi