Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 830 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Rustieke Boslewe langs ’n Rustige Waterloop in die Gesogte Die Oog Aftree Landgoed Hierdie besonderse 2-slaapkamer grasdakhuis bied die ideale kombinasie van rustigheid, privaatheid en natuurlike skoonheid in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed, Naboomspruit. Die grootste aantrekkingskrag van hierdie eiendom is sonder twyfel die uitstekende ligging langs ’n rustige waterloop wat ’n unieke boslewe-ervaring skep. Die toegeboude lapa, wat aan drie kante afgesluit is, bied ekstra privaatheid en ’n heerlike ruimte waar familie en vriende in alle seisoene saam kan kuier. Wanneer jy vanaf die enkel afdak by die voordeur instap, word jy verwelkom deur ’n knus sitkamer wat die hart van die woning vorm. Regoor die hoofingang lei ’n deur jou na die lapa en die bosagtige gedeelte van die erf, waar die rustige natuurskoon en voe¨llewe deel word van jou...
Estimated monthly repayment
R 7 838
on a R 747 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 680 000
Seshego E
Flat / ApartmentR 655 000
Onverwacht
HouseR 646 000
Seshego A
HouseR 750 000
Constantia Resort
Flat / ApartmentR 875 000
Polokwane Central
HouseR 855 000
Seshego D
TownhouseR 850 000
Arborpark
Flat / ApartmentR 865 000
Lephalale