Find it.Tour it.Trust it.











Flat / Apartment1 / 12Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Driefontein Ah, Driefontein Ah, Mookgopong, Limpopo
R 450 000
Hierdie bekoorlike 1-slaapkamer, 1-badkamer eenheid bied die perfekte wegbreek of belegging in ’n rustige, natuurlike omgewing. Die eenheid beskik oor ’n ruim stoep met ’n ingeboude braai – ideaal vir ontspanne kuier en samesyn met familie en vriende. Alle meubels is ingesluit, wat dit ’n instap-en-geniet geleentheid maak. Geleë naby die gemeenskaplike swembad, kan jy warm dae geniet en binne minute afkoel. Die oord bied ook ’n speelpark vir kinders en ’n putt-putt baan, wat dit perfek maak vir gesinne of naweekwegbreke. Ervaar die stilte en skoonheid van die natuur, weg van die stad se geraas, terwyl jy steeds gemak en ontspanning geniet. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie – jou eie stukkie paradys wag!
Estimated monthly repayment
R 4 249
on a R 405 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Driefontein Ah, Driefontein Ah, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
PlotR 550 000
Modimolle
PlotR 500 000
Polokwane Ext 40
HouseR 579 000
Beit Bridge
PlotR 450 000
Southern Gateway
PlotR 390 000
Koro Creek Golf Estate
PlotR 477 000
Negester Klein-kariba
PlotR 580 000
Riverside Estate
PlotR 450 000
Mokopane