Find it.Tour it.Trust it.























House1 / 24Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 440 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Gesinswoning met Uitsonderlike Potensiaal in die Gewilde Golfpark Sekuriteitslandgoed Gelee¨ in die gesogte Golfpark, 'n omheinde sekuriteitsarea met 24-uur toegangsbeheer en sekuriteit, bied hierdie ruim 3-slaapkamer woning die ideale kombinasie van gemak, veiligheid en uitstekende toekomstige moontlikhede. By aankoms word jy verwelkom deur 'n dubbel afdak voor die dubbelmotorhuis. Aan die linkerkant is 'n netjiese voortuin met 'n goed versorgde grasperk en 'n geplaveide paadjie wat verby die motorhuis na 'n hekkie lei. Deur die hekkie bereik jy die voordeur, met 'n afdak wat die motorhuis en woning netjies verbind. Die voordeur word verder beklemtoon deur 'n pragtige loodglaspaneel wat karakter, styl en warmte aan die woning verleen. 'n Kort ingangsportaal verwelkom jou binne, met die aparte kombuis aan die linkerkant. Van hier...
Estimated monthly repayment
R 13 598
on a R 1 296 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 290 000
Bela Bela
HouseR 1 400 000
Bela Bela
TownhouseR 1 627 500
Thabazimbi
HouseR 1 412 000
Bela Bela
TownhouseR 1 490 000
Bendor
TownhouseR 1 420 000
Bendor
HouseR 1 700 000
Seshego
HouseR 1 080 000
Thabazimbi