Find it.Tour it.Trust it.


























Tour without leaving home
Spin the 360° tour, or book an in-person / live video tour below.
258 Salie Street, Vanderkloof, Philipstown, Northern Cape
R 4 760 000
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is geleë in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893 vkm erf en word uitstekend onderhou. ‘n Pragtige tuin omring die huis en skep n rustige atmosfeer. Ruim oopplan sitkamer/eetkamer/ kombuis wat uitloop op die balkon met n ingeboude braai en ‘n pragtige uitsig oor die Vanderkloofdam. ‘n Praktiese studeerkamer met baie kaste en werksarea vir die vrou van die huis, voltooi die prentjie. Reg voor die huis is ’n 848 vkm erf met n 300 vkm stoor wat afsonderlik te koop is en saam met die huis n praktiese eenheid vorm. Die stoor het n kantoor en ‘n deel van die stoor is n 50 vkm spasie onderdak wat toegebou kan word...
Estimated monthly repayment
R 44 950
on a R 4 284 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
258 Salie Street, Vanderkloof, Philipstown, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.