Find it.Tour it.Trust it.







































House1 / 40Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 600 000
Hierdie pragwoning bied die elegansie, ruimte, netheid en funksionaliteit wat jou hart sal steel. Leefarea-ruimte en gerief word sinoniem met hierdie woning wat ook ekstra geriefsfasiliteite op die koop toe bied soos onder andere, Lugversorgers, kwaliteit ingeboude houtkaste, Solarpanele, Boorgat, Wendyhuis, 10 Liter watertenks en ruim, privaat omheinde erf vir heerlike familiekuiers. Die dubbel motorhuis is ook toegerus met elektriese deure en die onderdak stoepe bied die ideale ruimte vir sosiale onthaal geleenthede. Daar is ook 'n Studeerkamer met 'n ingeboude muureenheid asook 'n lekker stoepkamer wat 'n sonnige oggend- teekuier spesiaal sou maak. Die Oopplan leefareas wat die groot eetkamer en sitkamer insluit, is ook oopplan met die baie ruim kombuis wat toegerus is met 'n granietblad, baie kasspasie in goeie kwaliteithout en ook ruimte vir 'n dubbeldeuryskas bied. Elke vertrek is toegerus met Ligwaaiers vir die warmsomersdae en -nagte en 2 vertrekke is met Lugversorging toegerus. Daar is 2 storte en een van hierdie mooi badkamers is 'n "Main En Suite" en een badkamer bied ook badfasiliteit. Die slaapkamers het baie kasspasie en is dubbelbed grootte. Die pragtige tuin met Boorgat rond hierdie prag- prentjie van 'n gemaklike Familie-leefstyl woning, mooi af. Moenie die geleentheid op besigtiging van hierdie mooi gesinshuis, misloop nie.
Estimated monthly repayment
R 15 109
on a R 1 440 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 79 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 320 000
Phalaborwa
HouseR 1 800 000
Flora Park
TownhouseR 1 495 000
Bendor
TownhouseR 1 650 000
Waterberry Country Estate
HouseR 1 770 000
Thabazimbi
TownhouseR 1 570 000
Bendor
HouseR 1 700 000
Modimolle
HouseR 1 270 000
Mookgopong