Find it.Tour it.Trust it.

































































House1 / 66Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 970 000
Pragtige 3 Slaapkamer aftree woning by hierdie gewilde aftree oord gelee te die oog - 'n pragtige landgoed waar die rustigheid van die bosveld jou omring. Die geriewe wat jou hier te beurt val, is van die beste gehalte met die lieflike verhitte swembad geriewe, restaurante, biblioteek, kliniek en diensentrum asook Veiligheidsaspekte wat hoog in aanvraag is met 24hr sekuriteitswagte en patrolleerdienste in aksie op gereelde basis. Hierdie pragtige eenheid bied 'n baie funksionele kombuis met moderne afwerking en meer as genoeg pakspasie asook 'n gerieflike eiland wat ekstra werkspasie bied. Die gerieflike sitkamer vloei na 'n gesellige onthaalarea waar heerlike onderdak kuiers die hartklop van hierdie woning word. Die hoofslaapkamer het baie kasspasie en 'n En-suite badkamer met 'n stort , wasbak en toiletgeriewe. Die algemene badkamer is toegerus met...
Estimated monthly repayment
R 9 160
on a R 873 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 30% below comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 48 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.