Find it.Tour it.Trust it.




























































































House1 / 93Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 1 350 000
Ontsnap na die rustigheid van die Bosveld met hierdie besonder netjiese en skaars tweeslaapkamer-woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed — ’n plek waar gemaklike aftrede en natuurskoon hand aan hand gaan. Die woning bied ’n praktiese oopplan-uitleg met ’n ruim leefarea wat naatloos aansluit by ’n funksionele kombuis, toegerus met granietwerkblaaie, gasstoof en voorsiening vir ’n skottelgoedwasser. Die hele huis is netjies getee¨l, wat nie net stylvol lyk nie, maar ook instandhouding vergemaklik. Beide slaapkamers beskik oor ruim ingeboude kaste, met ekstra pakplek in die gang — ’n waardevolle bonus. Die badkamer is volledig getee¨l en prakties ingerig vir alledaagse gerief. Rolblindings regdeur die huis en dakwaaiers dra by tot ’n koel en aangename atmosfeer. Buite wag ’n pragtig versorgde, privaat tuin met ’n stoep en ingeboude braai — ideaal vir ontspanne...
Estimated monthly repayment
R 12 748
on a R 1 215 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 65% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.