Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 200 000
Afsaal Eiendomme bring vir jou 'n eksklusiewe geleentheid om een van die ruimste burgererwe in die gesogte Orania-Oos te besit. Met 'n ryk geskiedenis van eiendomsdiens op die dorp sedert 2007, staan ons span gereed om jou te help om hierdie besonderse eiendom jou tuiste te maak. As jy droom van ruimte, privaatheid en 'n selfvoorsienende leefstyl, is hierdie die perfekte eiendom vir jou gesin! Prys: r2.2 miljoen ?? DIE EIENDOM BIED: ’n Ongelooflike Erf (2 091 m²): Ruimte & Vryheid: Hierdie reuse erf is volledig omhein en bied ongekende privaatheid en spasie vir uitbreiding of selfs 'n pragtige groot tuin. Groenvinger-paradys: Die erf spog reeds met baie vrugtebome en ’n gevestigde groentetonnel — ideaal vir diegene wat hul eie vars produkte wil verbou en volhoubaar wil leef. Gerieflike & Stewige Gesinshuis: Slaapkamers: 3 Ruim...
Estimated monthly repayment
R 20 775
on a R 1 980 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 58 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 600 000
Dibeng
HouseR 1 950 000
New Park
HouseR 2 450 000
Hillcrest
HouseR 1 965 550
Douglas
HouseR 1 650 000
Cassandra
HouseR 1 650 000
Verwoerdpark
HouseR 1 595 000
Beaconsfield
HouseR 1 879 500
Beaconsfield