Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 480 000
Grasdakhuisie te Koop – Die Oog Aftree Landgoed Word elke oggend wakker met voe¨lsang, vars Bosveldlug en wild wat rustig deur die landgoed beweeg. Hierdie bekoorlike grasdakhuisie bied die perfekte geleentheid om af te skaal sonder om leefgehalte in te boet. Met jou ingang deur die voordeur word jy verwelkom deur 'n praktiese uitleg. Die badkamer is onmiddellik aan die regterkant, terwyl die oopplan kombuisie-, eet- en leefarea voor jou uitstrek. Die kleiner tweede slaapkamer is links gelee¨ en die ruim hoofslaapkamer aan die einde regs, wat privaatheid en gemak bied. Net buite die voordeur wag 'n gesellige braai-area met staal braaier, bankie en tafel – die ideale plek om jou oggendkoffie te geniet, saam met vriende te kuier of die Bosveldsonsondergang te bewonder. Hierdie eenheid is ideaal vir: • 'n Enkelpersoon wat eenvoud en rustigheid soek. • 'n Ouer...
Estimated monthly repayment
R 4 533
on a R 432 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 51% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
TownhouseR 380 000
Bela Bela
HouseR 380 000
Elim
HouseR 350 000
Polokwane Ext 71
HouseR 350 000
Polokwane Ext 40
HouseR 376 250
Seshego
HouseR 380 000
Seshego A
HouseR 350 000
Dalmada Ah
Flat / ApartmentR 350 000
Phalaborwa