Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 450 000
Pragtige 1 Slaapkamer Rondawel te Koop in Mookgopong – Constantia Minerale Bron Hierdie bekoorlike 1-slaapkamer rondawel is gelee¨ in die gewilde Constantia Minerale Bron en bied die perfekte kombinasie van gemak, ontspanning en bosveld-leefstyl. Ideaal as ’n naweekwegbreek of vakansiehuis in ’n rustige, natuurlike omgewing. Die huis beskik oor ’n oopplan leefarea met ’n praktiese kombuis wat gemaklike en ontspanne leef moontlik maak. Die ruim en gerieflike kuierstoep met ingeboude braai is perfek vir sosiale kuier en om die pragtige bosveld-atmosfeer te geniet. Die eenheid is baie gunstig gelee¨, naby die swembaddens, wat dit ideaal maak vir warm somersdae en ontspanning binne die oord. Sommige meubels is ingesluit, wat hierdie ’n instap-en-geniet geleentheid maak – perfek vir vakansiegebruik of verhuur. Constantia is bekend vir sy rustige atmosfeer, voe¨lryk omgewing en natuurlike skoonheid. Hierdie eiendom bied ’n uitstekende geleentheid om ’n bekostigbare, volledig gemeubileerde vakansiehuis te besit in ’n gewilde en goed versorgde oord.
Estimated monthly repayment
R 4 249
on a R 405 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 350 000
Dalmada Ah
HouseR 376 250
Seshego
HouseR 350 000
Polokwane Ext 40
HouseR 322 500
Lebowakgomo
HouseR 330 000
Bela Bela
Flat / ApartmentR 350 000
Phalaborwa
HouseR 350 000
Polokwane Ext 71
HouseR 322 500
Mankweng