Find it.Tour it.Trust it.












House1 / 13Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 699 000
Pragtige 1 slaapkamer Grasdak Eenheid te Koop in Die Oog Aftree Landgoed – Perfek vir Ontspanning en ’n Aktiewe Leefstyl Hierdie netjiese en goed versorgde eenheid is ideaal vir die enkel persoon of paartjie (50 jaar en ouer) wat op soek is na ’n rustige, veilige leefstyl in die natuur. Gelee¨ in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed, bied hierdie woning ’n unieke geleentheid om af te skaal sonder om op leefgehalte in te boet. Die oopplan-leefarea sluit ’n sitkamer, eetarea en praktiese kombuis in. Die slaapkamer is ruim genoeg vir ’n dubbelbed of twee enkelbeddens, en is toegerus met ingeboude kaste. Die badkamer is gerieflik naby die ingang gelee¨. Alles is uitstekend onderhou en gereed om in te trek. Wat hierdie eenheid besonders maak, is die toekomstige uitbreidingsplan wat reeds bestaan – ’n goedgekeurde ontwerp om die eenheid te vergroot na ’n 2...
Estimated monthly repayment
R 6 601
on a R 629 100 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 680 000
Seshego E
Flat / ApartmentR 550 000
Onverwacht
Flat / ApartmentR 655 000
Onverwacht
HouseR 646 000
Seshego A
HouseR 750 000
Constantia Resort
Flat / ApartmentR 875 000
Polokwane Central
HouseR 855 000
Seshego D
TownhouseR 850 000
Arborpark