Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 990 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT- Ruim 2 slaapkamer grasdakwoning met 2 en-suite badkamers Hierdie besonder oulike en uitstekend gelee¨ grasdakwoning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed is ’n ware juweel vir die koper wat die rustigheid en natuurskoon van die Bosveld wil geniet. Die huis grens aan ’n netjiese parkie met indrukwekkende groot bome, waaronder die ikoniese ou apiesdorings wat so kenmerkend van Die Oog en die Waterberg-omgewing is. Die rustige ligging en pragtige uitsig op die gevestigde groen ruimtes dra by tot die besondere aantrekkingskrag van hierdie eiendom. Die woning is een van die groter grasdak-eenhede en bied twee ruim slaapkamers, elk met ’n en-suite badkamer. Beide slaapkamers is gerieflik van grootte en beskik oor voldoende ingeboude kaste wat praktiese en gemaklike berging verseker. Wanneer jy vanaf die afdak deur die klein hekkie die eiendom...
Estimated monthly repayment
R 9 349
on a R 891 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 080 000
Thabazimbi
HouseR 750 000
Constantia Resort
Flat / ApartmentR 875 000
Polokwane Central
HouseR 855 000
Seshego D
HouseR 1 200 000
Louis Trichardt Park
TownhouseR 850 000
Arborpark
Flat / ApartmentR 865 000
Lephalale
TownhouseR 876 000
Annadale