Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Dolphin Creek Golf Estate, Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, Western Cape
R 1 550 000
Pragtige Erf in Dolphins Creek Golf Estate, Groot BrakrivierHierdie besonderse erf is gele in ''n rustige cul-de-sac in die gewilde Dolphins Creek Golf Estate en grens aan ''n pragtige groenstrook met rustige uitsigte oor die dam, golfbaan en omliggende natuur.Die erf is groter as die meeste erwe in die landgoed en bied uitstekende boumoontlikhede vir ''n ruim droomhuis in ''n veilige en rustige omgewing.Geniet die unieke leefstyl van hierdie gewilde gholflandgoed met sy privaat 9-putjie 18 afslae gholfbaan en klubhuis. Die landgoed is ideaal gele tussen George en Mossel Bay, met George Lughawe slegs ongeveer 15 minute se ry weg.Naby uitstekende restaurante, winkels, mediese geriewe en van die Tuinroete se bekendste gholfbane.''n Skaars geleentheid om een van die laaste beskikbare erwe in hierdie gesogte landgoed te bekom.THE GEM SPOT PTY LTD trading as REMAX Gem Groot Brakrivier operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 14 637
on a R 1 395 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Dolphin Creek Golf Estate, Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, Western Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
R 1 800 000
E2E Valuation Suburb
R 2 000 000
E2E Valuation Suburb
PlotR 1 400 000
Riebeek Kasteel
HouseR 1 880 000
Wolseley
PlotR 1 700 000
Stilbaai Wes
R 1 470 000
Jacobs Bay
R 1 500 000
Fisherhaven
R 1 155 000
Bergsig