Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
S170 Bloubessie Singel, Orania, Hopetown, Northern Cape
R 1 970 000
3 Slaapkamer Huis Hierdie moderne, hogehalte 3-slaapkamerwoning in die gesogte Karoosig-omgewing van Orania bied stylvolle, praktiese leefruimte met n sterk fokus op gerief en energie-doeltreffendheid. Met n vloeroppervlakte van 140m² en uitstekende afwerkings deurgaans, is hierdie woning ideaal vir gesinne wat kwaliteit en rustigheid waardeer. Die hoofslaapkamer beskik oor n en suite-badkamer sowel as n ruim, moderne inloopkas wat volop pakplek bied. Die twee addisionele slaapkamers word bedien deur n tweede netjiese badkamer, met dieselfde luukse afwerkings en aandag aan detail. Die hart van die huis is n ruim oopplan-leefarea waar die kombuis en sitkamer naatloos in mekaar vloei. Die kombuis is smaakvol ontwerp met n sentrale eiland wat beide funksionaliteit en geselligheid bevorderideaal vir onthaal en alledaagse leef. Hogehalte afwerkings en moderne toebehore voltooi hierdie stylvolle ruimte.Die kreatiewe gebruik van genoeg vensters en skuifdeure laat oorvloedige natuurlike lig instroom en skep n helder, uitnodigende atmosfeer regdeur die huis. Die eiendom is volledig geteel en ontwerp vir n lae-instandhouding leefstyl. Die agtererf is netjies met grysklip uitgevoer, terwyl die voortuin onlangs opgegradeer is met vars grond, nuut gevestigde gras en n genstalleerde besproeiingstelsel. n Enkelslot motorhuis met roldeur bied veilige parkering, en die woning is toegerus met twee gaspunte vir ekstra gerief. Die gesoleerde chromadek plafonne, tesame met magnesiumoksied-borde volg gerus hierdie skakel vir meer inligting: in die mure, verseker uitstekende temperatuurbeheer en energiedoeltreffendheid regdeur die jaar. Gele in n stil, gesinsvriendelike buurt met min verkeer, en binne maklike bereik van skole en winkels, bied hierdie eiendom n uitstekende geleentheid om moderne Karoo-leefstyl in n veilige en rustige omgewing te geniet.Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid. Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 18 603
on a R 1 773 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 36 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
S170 Bloubessie Singel, Orania, Hopetown, Northern Cape
Listed by
Karabo Jones
Verified agent
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent