Find it.Tour it.Trust it.





































House1 / 38Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Grootdrink, Grootdrink, Upington, Northern Cape
R 1 750 000
Geleë in die Groen Kalahari tussen Upington en Groblershoop, met Boegoebergdam, die Namibiese grenspos, asook Kgalagadi binne kort afstand soos ons hier sou sê. Die eiendom is uniek aangesien hierdie ‘n seldsame vonds is wat nie misgeloop wil word nie. Die eindom is wel geprys en mag dalk net die eiendom wees wat alles aanspreek waarna u mag soek. Die eindom is geplaas teen die wingerde, en die deurloop is die boere in die omliggende omgewing. Hier heers die wonderlikste plaas atmosfeer met pragtige uitsig oor die besproeiinglande rondom die eiendom. Hierdie eiendom bied u ‘n gerieflike ligging, met twee wonings , vele berging spasie, en heeltemal geskik vir 'n gerieflike selfonderhoudende plattelandse leefstyl, met geskikte water van die Oranjerivierkanaalstelsel, en uit die boorgat. Praat met Jaco vir enige vrae of besprekings van u besigtiging van die...
Estimated monthly repayment
R 16 526
on a R 1 575 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Grootdrink, Grootdrink, Upington, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.