Find it.Tour it.Trust it.


























Tour without leaving home
Spin the 360° tour, or book an in-person / live video tour below.
K242 Doringvygiesingel, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 890 000
Huis te koop met pragtige uitsig en gevestigde tuin Netjiese Groentetonnel Ekstra lengte enkelmotorhuis. Met plafon en muurbedekking. Die motorhuis kan maklik deel gemaak word van die huis - vergroting na 'n 3de slaapkamer 2 slaapkamers met ingeboude kaste 2 badkamers Groot oopplan leefvertrek met kombuis Moderne netjiese kombuiskaste met eiland vir gesellige kuiers of gemaklike werkspasie Die eiendom is werklike netjies afgerond met gruis oprit Gemaklike kuierstoep aan die Noordekant van die huis en bied uitsig op die pragtige Bo-karoo Hier kom kuier 'n verskeidenheid voëltjies, bokkies en skilpaaie vir jou Die tuin het 'n waterwyse rotstuin wat gemaklike aansluit by die pragtige natuurkskoon Lowergroen grasperk met outematiese besproeiing Maak die pragtige eiendom joune Kontak ons vandag vir 'n afspraak OSK lening is beskikbaar - normale...
Estimated monthly repayment
R 17 848
on a R 1 701 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K242 Doringvygiesingel, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 26 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.