Loading property…
Loading property…
Aventura Warmbaths, Aventura Warmbaths, Bela Bela, Limpopo
R 822 500
Netjiese aftreehuis te koop on bevestigde aftreeoord in Bela Bela. Gereed vir intrek en bly. Hierdie huis het mooi bosveld uitsig met geen ander eenhede voor nie. Nuut getee¨l en uitgeverf. Ruim oopplan leefarea met gerieflike kombuis. Die leefarea loop uit op ruim noorde stoep en bosvelduitsig. Die kombuis het spasie vir dubbel yskas indien nodig. Afsonderlike waskamer 2 netjiese slaapkamers met ingeboude kaste Die badkamer is volledige met bad, stort, wasbak en toilet en langsaan nog gerieflike afsonderlike toilet. Daar is enkel motorhuis met dubbel afdak voor. Kontak ons gerus om te besigtig.
Price negotiable — seller accepts offers
Estimated monthly repayment
R 7 767
on a R 740 250 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
| Date | Event | Price | Δ |
|---|---|---|---|
| 29 Oct 2025 | Listed | R 822 500 | — |
R 9 953
est. / month
Aventura Warmbaths, Aventura Warmbaths, Bela Bela, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
R 745 000
Bela Bela
R 750 000
Bela Bela
R 766 900
Bela Bela
R 766 900
Bela Bela
R 775 000
Bela Bela
R 795 000
Bela Bela
R 800 000
Bela Bela
R 820 000
Bela Bela