Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Zevenwacht Lifestyle Retirement Village, Zevenwacht Lifestyle Retirement Village, Kuils River, Western Cape
R 1 380 000
Ontsnap na `n lewe van gemak en styl in die pragtige Zevenwacht Aftreeoord Met asem rowende Uitsig. Hierdie uitsonderlike 1 slaapkamer eenheid bied jou die perfekte kans om jou goue jare in `n omgewing van skoonheid en gerief te geniet. Hierdie eenheid is ontwerp met moderne afwerkings wat elke kamer `n vars en kontemporêre gevoel gee. Die slim ontwerp en ruim uitleg maak dit `n ideale keuse vir enigiemand wat op soek is na `n stylvolle en praktiese leefruimte. Zevenwacht Aftreeoord bied `n lewenstyl van luuksheid en gerief met `n verskeidenheid geriewe wat by jou behoeftes sal pas. Geniet die gerief van `n haarsalon reg op die perseel, sodat jy altyd op jou beste kan lyk sonder om ver te reis. Die restaurant op die terrein bied `n heerlike spyskaart, ideaal vir gesellige etes saam met vriende en familie. Die onthaal area is perfek vir sosiale geleenthede, waar jy nuwe vriendskappe kan smee en spesiale oomblikke kan deel met mede-inwoners. Hierdie gemeenskap is ontwerp om elke dag vol vreugde en vervulling te maak. Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop om deel te word van die Zevenwacht gemeenskap nie. Kontak ons vandag nog om `n besigtiging te reël en sien self waarom hierdie aftreeoord die perfekte plek is om jou goue jare deur te bring.
Estimated monthly repayment
R 13 032
on a R 1 242 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Zevenwacht Lifestyle Retirement Village, Zevenwacht Lifestyle Retirement Village, Kuils River, Western Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
HouseR 1 049 000
Tennantville
Flat / ApartmentR 1 053 000
Middedorp
HouseR 999 999
Portlands
Flat / ApartmentR 1 000 000
Esterville
HouseR 1 050 000
Sherwood
Flat / ApartmentR 980 000
Klein Drakenstein
Flat / ApartmentR 995 000
Grassy Park
Flat / ApartmentR 975 000
Heathfield