Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
S98 B Witolien Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
R 1 260 000
2 Slaapkamer Huis Hierdie keurige 87m² duet-eenheid beskik oor twee ruim slaapkamers en twee badkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die woning spog met moderne, deeglike afwerkings en n ligte oopplan-uitleg wat die leefarea en kombuis naatloos met mekaar verbind. Die kombuis is prakties en goed toegerus met n dubbelwasbak, asook voorsiening vir n wasmasjien en skottelgoedwasser. Aluminiumraamvensters, kunsmatige gras en volledige afwerking rondom die huis sorg vir n netjiese, lae-onderhoud leefstyl. Die leefvertrekke is ruim en goed beplan, wat die woning ideaal maak vir n gesin. Die familiekamer lei uit na n gerieflike stoep en n knus, erf met kunsmatige gras perfek vir ontspan of kuier. Die eiendom is gele in n baie gesogte en gevestigde woonbuurt in die boonste gedeelte van die dorp, naby mediese fasiliteite, winkelsentrums en skole. Die omgewing is reeds goed ontwikkel, wat bydra tot n rustige en gevestigde atmosfeer.Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is ''n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet ''n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 11 899
on a R 1 134 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
S98 B Witolien Straat, Orania, Hopetown, Northern Cape
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 29 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Emma Modise
Verified agent
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent