Find it.Tour it.Trust it.









































House1 / 42Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 670 000
Pragtige aftreewoning te koop in Die Oog Aftreelandgoed. Hierdie gerieflike, lae-onderhoudwoning bied privaatheid en is strategies gelee¨ naby die sorgsentrum, swembad en restaurant. Die huis beskik oor ’n ruim oopplankombuis wat naatloos na die sitkamer vloei. Die kombuis spog met houtwerkblad-afwerkings, oorgenoeg ingeboude kaste en ruimte vir ’n lugbraaier, mikrogolfoond en yskas. Die hoofslaapkamer is ruim genoeg vir 'n dubbelbed en het volop kasruimte, terwyl die tweede slaapkamer gerieflik plek bied vir twee enkelbeddens. Die badkamer is volledig toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. As 'n spesiale bonus is daar 'n groot, toegemaakte lapa wat tans as 'n ekstra leefarea ingerig is. Dit bied maklik plek vir 'n sitkamerstel, kaste en selfs 'n dubbelbed vir wanneer die kleinkinders kom kuier. Die eiendom beskik ook oor 'n enkelmotorafdak. Die Oog...
Estimated monthly repayment
R 6 327
on a R 603 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 23% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.