Find it.Tour it.Trust it.
















































Tour without leaving home
Spin the 360° tour, or book an in-person / live video tour below.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 960 000
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die ruim leefarea en oopplan kombuis vorm 'n geintegreerde area. Pragtige oopplan, moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blad, 'n gasstoof en 'n elektiese oondtjie met plek vir ‘n regop yskas/vrieskas kombinasie. Daar is ook plek vir 'n outomatiese wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg ingeboude kaste. Daar is ook 'n glas skuifdeur wat uitloop op die kuierarea. Die...
Estimated monthly repayment
R 9 066
on a R 864 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.