Find it.Tour it.Trust it.














House1 / 15Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Oewerlaan H012, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 050 000
2 Slaapkamers | 2 Badkamers | 1 Motorhuis | 1 Afdak Moderne gerief in 'n unieke landelike omgewing TSE/Afsaal Eiendomme (gevestig sedert 2007) bied 'n eksklusiewe geleentheid om 'n splinternuwe huis in die hartjie van 'n pekanneutboord te besit. Hierdie 2-slaapkamer opsie is ideaal vir jong paartjies, diegene wat wil afskaal, of as 'n stylvolle sluit-en-ry woning. Hoe dit werk (Plot-en-Plan): Hierdie is 'n unieke ontwikkelingsproses waar jy eers jou keuse maak uit die 18 beskikbare erwe (groottes vanaf 805 m² tot 1 250 m²). Sodra die erf gekies en die transaksie afgehandel is, word daar begin met die bou van jou nuwe tuiste. Jy word dus die trotse eerste bewoner van 'n vars voltooide woning! Die Woning bied: Ruim Slaapkamers: 2 Slaapkamers met oorgenoeg natuurlike lig. Badkamers: 2 Badkamers met moderne afwerkings. Leefarea: 'n Uitnodigende...
Estimated monthly repayment
R 19 359
on a R 1 845 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Oewerlaan H012, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 34% above comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 26 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.