Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
K188 Ankerkaroolaan, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 417 500
Die Eiendom is ideaal vir ‘n persoon wat werk van die huis af – voldoende onderdak doelgerigte werkspasie. Daar is 3 ingangshekke, wat toegang vergemaklik! Die eiendom is ten volle omhein met netjiese plaveisel, asook ’n lae-onderhoud tuin met minimale gras. Hierdie is ook ‘n ideale afskaal eiendom – lae onderhoud maak ideaal om jou lang vakansies te neem! Die ruim onderdakparkering bied plek vir ten minste 4 voertuie Kom kyk gerus na hierdie netjiese, goed versorgde woonhuis. Die eiendom bestaan uit: 2 Ruim slaapkamers. Beide het skuifdeure wat lei na ‘n beskutte stoep. Netjiese ingeboude kaste. Die eiendom het een badkamer en ’n aparte toilet. Die badkamer is toegerus met ’n ruim dubbelvolume-stort. Hier is ook konneksiepunte vir beide ’n wasmasjien Die oopplan kombineer die sitkamer, eetkamer en kombuis in ’n gemaklike, vloeiende leefruimte. Die...
Estimated monthly repayment
R 13 386
on a R 1 275 750 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K188 Ankerkaroolaan, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 42 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 500 000
Hartswater
HouseR 1 513 050
Keidebees
HouseR 1 590 000
Kestellhof
HouseR 1 795 000
Lindene
HouseR 1 680 000
Rhodesdene
HouseR 1 690 000
South Ridge
HouseR 1 380 000
Camelot
HouseR 1 632 000
Kuruman