Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 895 000
In die hart van die Bosveld in 'n veilige en immergewilde Sekuriteitsarea met voltitel erwe, is hierdie pragtige eiendom gelee met 'n warm, verwelkomende aansig, afwagtend op die geleentheid om 'n belangstellende koper se droom te vervul. Die eiendom bied 'n netjiese vloei vanaf die leefareas na die buitelug. Die eiendom is regdeur nuut uitgeteel en nuut uitgeverf. Die oopplan eetkamer en leefarea is perfek vir sosiale kuiers in eenheid met die oopplan kombuis en 'n gerieflike eiland- opdien toonbank. Die ingeboude kaseenhede is van kiaathout. Twee gemaklike slaapkamers met pragtige moderne waaierligte het elkeen eie en-suite badkamers waar 2 storte, n bad en twee toilette die wooneenheid gerieflik viir kuiergaste ook maak. Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste en ook 'n LUGVERSORGER. 'n Pragtige groen lowerryke tuin verwelkom kuiers met familie, kinders...
Estimated monthly repayment
R 8 452
on a R 805 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 40 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 680 000
Annadale
HouseR 700 000
Mankweng
TownhouseR 680 000
Burgersfort
TownhouseR 672 000
Bela Bela
Flat / ApartmentR 650 000
Polokwane Central
HouseR 687 000
Leeupoort
Flat / ApartmentR 655 000
Aquapark
TownhouseR 680 000
Annadale