Find it.Tour it.Trust it.













Tour without leaving home
Walk the 3D dollhouse, or book an in-person / live video tour below.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 540 300
TSE/Afsaal eiendomme sedert 2007 bied aan: kAROOSIG AFTREEOORD!!! 51 Moderne en ruim woonstelle in aanbou. 2 Eenhede reeds beskikbaar teen R1 390 000.00 Grootte:37.8m² Die eenhede is ten volle geteël. Ingeboude kaste in die slaapkamer. ingeboude kaste in die kombuis met granietblaaie. Eenhede in aanbou: Die woonstelle se groottes wissel tussen 19.4 tot 40.7m². Pryse wissel tussen R995 000.00 tot R1 770 000.00 Maandelikse heffings: Een persoon - R5 058.01 Tweede persoon - R3 401.03 Die heffings sluit 'n verskeidenheid van voordele in: Middagete Wasgoed Skoonmaak van woonstel(1 keer per week) Terrein dienste. Liefdevolle versorging deur ons eie mense. Geintegreerde gemeenskapslewe. Loopafstand vanaf dorpsplein en mediese fasiliteite. Gekwalifiseerde susters en bekwame personeel. Gebalanseerde etes. Aktiwiteite en kerkdienste op...
Estimated monthly repayment
R 5 102
on a R 486 270 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.