Find it.Tour it.Trust it.













































House1 / 46Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
S069 Witolienstraat, Orania, Orania, Northern Cape
R 4 250 000
Bestaande, pragtige Gastehuis te koop Winsgewende gastehuis – ‘n uistekende-beleggingsgeleentheid in Orania! Kom word deel van ‘n Afrikaanse gemeenskap? Kom woon en werk hier en kry toegang tot uistekende skole en besighede. Orania, in die pragtige Bo-Karoo is dan net die plek vir jou! Hierdie luukse, ruim huis bied die perfekte geleentheid om permanent in te woon of as die gesogte gastehuis te bedryf met ‘n uistekende maandelikse inkomste. Hierdie eiendom is geleë in die gewilde Karoosig, bo-op die koppie. Die uitsig is pragtig oor die mooie Orania en omliggende vallei. Die kliënte basis bestaan uit: Toeriste, reisigers van oorsee, ouers van studente en skoliere. Die gastehuis bestaan uit: - Drie luukse gastekamers: Met ‘n en-suite badkamer (stort, toilet en wasbak) Twee kamers met standaard eenhede Een gesinskamer met ‘n ekstra vertrek en 2 x...
Estimated monthly repayment
R 40 134
on a R 3 825 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
S069 Witolienstraat, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 4 850 000
Magersfontein Memorial Golf Estate
HouseR 3 200 000
Kuruman
HouseR 4 250 000
Kathu
HouseR 3 675 000
Nieuwoudtville
HouseR 5 495 000
Royldene
HouseR 3 650 000
Minerva Gardens
HouseR 3 700 000
Keimoes
HouseR 5 495 000
Roylglen Gardens