Find it.Tour it.Trust it.
















































































House1 / 81Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 270 000
Pragtige 2 Slaapkamer huis te Koop by die Oog Aftree Landgoed Hierdie gerieflike huis het 2 slaapkamers met 2 en-suite badkamers oop plan kombuis en sit kamer gedeelte. Ruim huis met skuif deure na buite. Ingeboude braai plek met 'n kuier area. Enkel afdak parkeer spasie. Die Oog-aftreelandgoed het verskeidenheid van aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar. Versorgingssentrum met gekwalifiseerde mediese personeel Etes daagliks@ R55 Huisskoonmaakdiens weekliks deel van heffing Tuindiens weekliks deel van heffing Sekuriteit 24uur wagte aan diens Toegangstelsel slegs eienaars Tuinvullis word verwyder Haarsalon, skoonheidssalon,tuisnywerheid,biblioteek,motorwas, oefengroepe, koor en velerlei ander klubaktiwiteite DSTV pakket spesiaal vir inwoners Wildskamp met groot verskeidenheid wildsoorte (Njalas en bosbokkies loop tussen huise rond) Bussie vir vervoer van...
Estimated monthly repayment
R 11 993
on a R 1 143 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 25% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 33 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.