Find it.Tour it.Trust it.




































Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 920 000
Soek jy 'n aftreehuis wat warmte, geselligheid en rustigheid kombineer? Hierdie 2-slaapkamer grasdakhuis in Die Oog Aftreeoord is die antwoord. Met sy oopplan leefarea, netjiese kombuis met ekstra afwerkings, en 'n groot lapa met ingeboude braai wat toegemaak is, is dit 'n plek wat ontwerp is vir kuier, onthaal en herinneringe. Die grasdak bring 'n unieke karakter en koel atmosfeer, terwyl die omliggende bosveld-natuurskoon jou elke dag herinner aan die eenvoud en vreugde van die platteland. Die Oog Aftreeoord bied jou die gemoedsrus van veiligheid, 'n gemeenskap van vriendelike bure en die kalmte wat net die bosveld kan bied. Dis die perfekte plek om jou goue jare ten volle te leef. Belangrike Voordele van Die Oog Aftreeoord Lewensstyl in die Bosveld: Geleë in die skilderagtige Waterberg/Wes-Limpopo streek, omring deur pragtige bosveld – ideaal...
Estimated monthly repayment
R 8 688
on a R 828 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.