Find it.Tour it.Trust it.

























House1 / 26Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 640 000
GERIEFLIKE 2-SLAAPKAMER 2 BADKAMER HUIS TE KOOP IN DIE OOG AFTREE LANDGOED Hierdie aftreehuis bied die ideale balans tussen gemak en leefruimte – perfek vir 'n paartjie wat wil afskaal sonder om op leefkwaliteit in te boet. Die woning beskik oor twee slaapkamers, twee badkamers (waarvan een en-suite is), 'n toesluit motorhuis 2 ekstra afdakke, 6 solar panele, inverter en battery – alles in 'n veilige en rustige omgewing. INDELING EN LEEFSPASIE Wanneer jy die voordeur betree, word jy verwelkom deur 'n oopplan leefarea wat dadelik ‘n gevoel van ruimheid en gemak skep. Links is die netjiese kombuis met genoeg kasruimte. Reg voor jou is die eetarea, en verder links lei die ruimte natuurlik in na die sitkamer. Vanuit die eetkamer is daar toegang tot die motorhuis – uiters gerieflik, veral vir inkopies of slegte weer. Reg voor jou maak glasdeure oop na die...
Estimated monthly repayment
R 15 487
on a R 1 476 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 63% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 34 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 275 000
Chroom Park
PlotR 1 240 800
Serela View
PlotR 1 695 000
Ladine
PlotR 1 402 350
Vaalwater
PlotR 1 460 500
Magna Via Industrial
PlotR 1 950 000
Lushof A H
PlotR 1 190 000
Woodhill Estate
PlotR 1 194 000
Woodhill Estate