Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Buitenverwagting, Buitenverwagting, Paarl, Western Cape
R 6 950 000
Hierdie ruim 4-slaapkamerhuis is in een van Paarl se gewildste woonbuurte geleë en bied 'n uitstekende geleentheid om jou droomhuis te skep. Teen die berg geleë, geniet die woning pragtige uitsigte oor Paarl en die omliggende berge. Drie slaapkamers is bo geleë, elk met toegang tot 'n privaat balkon. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en-suite badkamer, terwyl 'n volledige gesinsbadkamer die ander slaapkamers bedien. Benede is 'n vierde slaapkamer wat ideaal is vir gaste, uitgebreide familie of as 'n tuiskantoor. Die huis bied vier gemaklike leefareas, waarvan een 'n kaggel het vir gesellige wintersaande. Die kombuis beskik oor 'n aparte opwasruimte, en die braaikamer maak onthaal maklik en gesellig. Selfs die dubbelmotorhuis spog met 'n mooi uitsig oor die Paarlvallei. Die ruim erf bied volop moontlikhede vir toekomstige uitbreidings, buitelewe om die swembad wat opknapping kort of net ernstig tuinmaak. Hierdie woning is ideaal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en naby uitstekende skole soos Boys' High, Girls' High, Laborie, La Rochelle en Gymnasium. Kontak my vandag nog om hierdie besonderse geleentheid te besigtig.
Estimated monthly repayment
R 65 631
on a R 6 255 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Buitenverwagting, Buitenverwagting, Paarl, Western Cape
Listed by
Heinrich Retief
De Vreugde Properties
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 5 800 000
Kraaibosch Manor
HouseR 4 900 000
Eastford Glen
HouseR 5 395 000
Capolavoro
HouseR 5 700 000
Koelenbosch Country Estate
HouseR 5 995 000
Robertson
HouseR 6 995 000
Durbanville Central
HouseR 5 700 000
Riebeek Kasteel
HouseR 6 999 000
Van Riebeeckshof