Find it.Tour it.Trust it.





























































































































House1 / 126Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 985 000
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed. Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoe¨ bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat in die groot gemeenskaplike area kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is apart van die oopplan kombuis. Pragtige moderne kombuis met genoeg soliede hout kaste, graniet blaaie, gasstoof - en elektriese stoofblad met plek vir ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie. Die hart van die kombuis het 'n granietblad eiland met sitplek vir ses. Daar is meer as genoeg elektiese proppe. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is...
Estimated monthly repayment
R 9 302
on a R 886 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 20% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.