Find it.Tour it.Trust it.


















House1 / 19Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 750 000
Gemaklike 2-Slaapkamer, 2 badkamer Aftree Eenheid in Die Oog Leefstyl Landgoed Bied jy vir jouself die geskenk van rustigheid en ’n gemeenskap-gedrewe leefstyl in hierdie pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid in die gewilde Die Oog Aftree Leefstyl Landgoed – gelee¨ in die hartjie van die bosveld. Perfek geplaas slegs ’n klipgooi van die jukskei-bane en die gewilde Njala Lapa, waar vriendskappe gesmee word oor ’n kolebraai of geleentheid. Die eetsaal, winkeltjie en warmwater-swembad is alles binne loopafstand – ideaal vir diegene wat die buitelug en ’n aktiewe leefstyl geniet. By aankoms word jy verwelkom deur jou eie klein privaat lapa met ingeboude braai, wat lei na ’n skuifdeur en ‘n oopplan sitkamer, eetarea en goed toegeruste kombuis met genoeg kasruimte. Uit die kombuis lei ’n kort gang na die spaarbadkamer, gastekamer aan die linkerkant, en die...
Estimated monthly repayment
R 7 082
on a R 675 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 24% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 550 000
Dzanani
HouseR 560 000
Mankweng
HouseR 550 000
Dalmada Ah
HouseR 550 000
Vaalwater
HouseR 540 000
Mankweng
Flat / ApartmentR 550 000
Onverwacht
Flat / ApartmentR 545 000
Lephalale
TownhouseR 543 600
Polokwane Central