Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Kabeljous, Kabeljous, Jeffreys Bay, Eastern Cape
R 861 000
TWIN VALLEY natuur landgoed - Ontdek weer die plattelandse leefstyl van ouds - Welkom by Twin Valley Natuur Landgoed, waar n rustige en amper vergete oudwreldse leefstyl weer moontlik is. Hier smelt die ongetemde skoonheid van n landelike omgewing soomloos saam moderne geriewe wat gekomplimenteer word deur asemrowende oop ruimtes en uitsigte.Die landgoed rus teen die agtergrond van die betowerende kusdorpie Jeffreysbaai en die Hanekam bergreeks en bied n merkwaardige leefstyl wat vryheid en volhoubaarheid in perfekte harmonie uitbeeld.Die idilliese gevoel van gister kan eindelik weer ervaar word wanneer jy die ultra-veilige plaasomgewing binnegaan waar jy kinders sien fietsry en visvang in die plaasdamme. Dit tesame met die perdestalle en perdrygeriewe, staproetes en bergfietspaadjies, bevorder ''n buitelugleefstyl vir die hele gesin.Die erf is 2700m² groot en bied eindelose potensiaal vir n huis wat deur jou en jou gesin se drome bewaarheid kan word. n Goed-deurdenkte ontwerp kan n oase van binnebuite styl kombineer met n praktiese benadering tot jou en jou gesin se behoeftes en om ook n groener leefstyl te bevorder. Daar is n totaal van 9 prag eiendomme wat reeds op die landgoed pronk en planne vir die volgendes is reeds goedgekeur om gebou te word.Totaal vry van munisipale dienste, staan Twin Valley Natuur Landgoed as ''n baken van selfvoorsiening, waar elke aspek van die lewe in balans met die omgewing saamleef. Hier is sonkragstelsels n vereiste en vars water word voorsien deur middel van n standhoudende fontein op die landgoed.n Oorvloed van wildspesies wat Swartwitpens, Njala, Bosbok, Gouewildebees, Sebra en Rooibok insluit, komplimenteer die reedsbestaande natuurlewe wat vrylik op die landgoed en tussen die wonings rondbeweeg. Ongeveer 152 volspesies word ook hier aangetref, wat die landgoed n paradys maak vir enige ywerige volkykers.Afgesien van die rustige en beeldskone natuurlike omgewing en aktiwiteite, bied Twin V Show more Show less
Estimated monthly repayment
R 8 131
on a R 774 900 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Kabeljous, Kabeljous, Jeffreys Bay, Eastern Cape
Listed by
Francois Van Zyl
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 680 000
Lovemore Park
PlotR 1 029 000
Kabeljauws
PlotR 900 000
St Francis On Sea
Flat / ApartmentR 899 000
Fairview
HouseR 950 000
Heath Park
HouseR 990 000
Bathurst
PlotR 691 950
Cypraea Sands Estate
HouseR 830 000
Kwadwesi