Find it.Tour it.Trust it.







House1 / 8Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Driefontein Ah, Driefontein Ah, Mookgopong, Limpopo
R 157 000
Kammaland Estate / Landgoed, is ‘n aftreeplek en vakansieoord, so 17km vanaf Mookgopong (Naboomspruit). Hierdie geplaveide karavaanstaanplek is so 7m x 7m. Eienaar beskik oor privaat ablusiegeriewe, naamlik ’n opwasarea en stortkamer. Daar is voldoende ruimte in die opwasarea vir ’n yskas. Die erf is baie skaduryk. Voorafbetaalde elektrisiteit. Aanbouings en verandering word toegelaat. Die lae maandelikse heffing sluit gebouversekering, water, instandhouding van die gemeenskaplike areas, ensovoorts in. Of u nou op soek is na ’n permanente woning in ’n ondersteunende gemeenskap of ’n rustige vakansiewegbreek, hierdie eiendom bied ’n uitstekende geleentheid. Klein honde word toegelaat. Die landgoed is bekend vir sy inheemse bosveldbome, volop voe¨llewe en vrylopende wild, wat inwoners ’n ware ontsnapping van die stadslewe bied. Inwoners het toegang tot ’n verhitte...
Estimated monthly repayment
R 1 483
on a R 141 300 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Driefontein Ah, Driefontein Ah, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Listed by
Palesa Govender
Verified agent
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 120 300
Polokwane Rural
HouseR 135 000
Ohrigstad
HouseR 135 000
Seshego
HouseR 180 000
Mankweng
HouseR 170 000
Tswinga
PlotR 120 000
Bela-bela (warmbaths)
PlotR 160 000
Lephalale Rural
PlotR 120 000
Moletji