Find it.Tour it.Trust it.











































House1 / 44Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
30 Bardolino Lifestyle Village, Diaz Beach, Mossel Bay, Western Cape
R 24 450 /mo
Deposit: R 48 900
LANGTERMYN Dit is ’n seldsame geleentheid om ’n pragtige 3-slaapkamer woning te huur in die uiters gesogte Bardolino Lifestyle Village. Hierdie eksklusiewe langtermyn-verblyf is ideaal vir persone ouer as 50 wat ’n rustige kusleefstyl, sekuriteit en luukse gerief in ’n goed versorgde leefomgewing waardeer. Die woning bied ruim en gerieflike leefareas met moderne afwerkings en uitstekende geriewe, perfek vir gemaklike en sorgvrye daaglikse lewe. Eiendom beskik oor: • 3 ruim slaapkamers • 2 badkamers, waarvan 1 en-suite is • Ruim oopplan leefareas • Kombuis met aparte opwas- / skottelgoedkamer • Ingeboude binnebraai vir gerieflike onthaal • Stoep met ’n pragtige, goed versorgde tuin • Outomatiese dubbelmotorhuis • Voorafbetaalde elektrisiteit, asook ’n volledige sonkragstelsel Bardolino Lifestyle Village bied: • 24/7 mediese bystand met onmiddellike...
Rent as % of your income
33.5%
Manageable but tight
deposit + 1st month + admin
rent + deposit + admin
advertised price
Estimate only — landlords typically look for rent at or below 33% of gross monthly income, but affordability also depends on your other debts and credit profile.
30 Bardolino Lifestyle Village, Diaz Beach, Mossel Bay, Western Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.