Find it.Tour it.Trust it.










































































House1 / 75Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 769 000
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoe¨ bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is deel van die oopplan kombuis. Pragtige moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n twee plaat elektriese stoofblad met plek vir ‘n wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met 'genoeg ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit ‘n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit en het ook ingeboude kaste. Die leefarea is ruim en het genoeg plek vir 'n sitkamer - en 'n eetkamerstel. Die tuin is klein en netjies. Daar is 'n afdak vir jou voertuig. Die woon eenheid is baie sentraal gelee¨, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, tennisbane en baie meer fasiliteite om van te droom. Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!
Estimated monthly repayment
R 7 262
on a R 692 100 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 850 000
Madiba Park
TownhouseR 954 000
Bela Bela
Flat / ApartmentR 820 000
Lephalale
HouseR 750 000
Seshego C
TownhouseR 950 000
Ladine
HouseR 945 000
Leeupoort
TownhouseR 850 000
Annadale