Find it.Tour it.Trust it.

























































































House1 / 90Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 1 450 000
Netjiese aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die ruim leefarea en oopplan kombuis vorm 'n geintegreerde area. Pragtige oopplan, moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n gasstoof en 'n elektiese oond met plek vir ‘n regop yskas/vrieskas kombinasie. Uit die kombuis is 'n kort gangetjie met 'n groot linnekas. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg ingeboude kaste. Die en-suitebadkamer bestaan uit ‘n stort, toilet en 'n ingeboude wasbak op 'n granietblad. Die...
Estimated monthly repayment
R 13 693
on a R 1 305 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 77% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 21 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.