Find it.Tour it.Trust it.



















House1 / 20Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 690 000
Netjiese en moderne 3 Slaapkamerhuis by Die Oog Aftree Landgoed Hierdie pragtige en uitstekend versorgde 3-slaapkamer, 2-badkamer (een en-suite) woning bied alles wat nodig is vir ‘n gemaklike en aktiewe aftreestyl in die hart van die gewilde Die Oog Aftree Landgoed. Dit sluit ook Solar en Solar Geyser in! Wanneer jy by die voordeur instap, verwelkom die ligte oopplan kombuis en sit-/eetkamer jou. Die kombuis is modern en prakties, met granietblaaie, volop kasruimte en ‘n deur wat direk lei na die wasgoedarea met wasbak en hekkie na die agtertuin. Vanuit die leefarea lei ‘n skuifdeur na ‘n gesellige patio met ingeboude braai en ‘n netjiese tuintjie – perfek vir rustige oggende of kuiers saam met vriende. Uit die kombuis loop ‘n kort gang na die slaapkamers: Aan die linkerkant is die eerste, kleiner slaapkamer, wat ideaal is as kantoor of studeerkamer. Regs...
Estimated monthly repayment
R 15 959
on a R 1 521 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 290 000
Bela Bela
HouseR 1 400 000
Bela Bela
TownhouseR 1 627 500
Thabazimbi
HouseR 1 412 000
Bela Bela
TownhouseR 1 490 000
Bendor
TownhouseR 1 420 000
Bendor
HouseR 1 700 000
Seshego
HouseR 1 925 000
Louis Trichardt