Find it.Tour it.Trust it.














Tour without leaving home
Spin the 360° tour, or book an in-person / live video tour below.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 3 250 000
4 Slaapkamers | 3 Badkamers | Volledig Gemeubileer ’n Goue Geleentheid vir Beleggers of Groot Gesinne TSE/Afsaal Eiendomme (sedert 2007) bied met trots hierdie unieke dubbelverdieping-eiendom aan. Tans suksesvol bedryf as ’n gastehuis, bied hierdie woning ’n seldsame kombinasie van onmiddellike inkomstepotensiaal en luukse ruimte. Of jy nou die gastehuistradisie wil voortsit, of op soek is na ’n ruim gesinswoning met ’n aparte woonstel – hierdie is die perfekte keuse. Eksklusiewe Aanbod: Brei jou horisonne uit! Vir die koper wat droom van uitbreiding, is daar ’n unieke geleentheid: Aangrensende Erf: ’n Erf van 341 m² is beskikbaar direk langs die eiendom. Spesiale Aanbod: Indien jy die hoofeiendom koop, kan hierdie aangrensende erf teen halfprys verkry word! Ideaal vir die bou van ekstra gaste-eenhede, ’n stoorarea, of ’n groter tuin. Skakel Afsaal...
Estimated monthly repayment
R 30 691
on a R 2 925 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 26% above comparable 4-bed houses for sale in Orania
Based on 9 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.