Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 2 690 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Moderne Ruim en Stylvolle 3 slaapkamer 2 badkamer woning in ‘n pragtige deel van die gesogte Die Oog Aftree Landgoed Hierdie besonder netjiese, moderne en uitstekend onderhoude woning bied veel meer as die gemiddelde eiendom in die area. Met drie slaapkamers, twee badkamers, ekstra ruim oopplan leefareas en uitstekende energiebesparende kenmerke, is hierdie 'n huis waar gemak, praktiese leefbaarheid en rustige tuinlewe perfek saamvloei. By aankoms word jy begroet deur drie afdakke aan die regterkant van die erf. Wanneer jy deur die tuinhekkie stap, lei 'n kronkelende klippaadjie jou deur 'n kleurvolle tuintjie met pragtige rose, gevestigde plante en broodbome tot by die voordeur. Aan die regterkant van die ingang is 'n praktiese toegeboude waskamer. Sodra jy die huis binnekom, ontvou die ruim oopplan leefarea voor jou. Die moderne...
Estimated monthly repayment
R 25 402
on a R 2 421 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 90% above comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 650 000
Hospitaalpark
HouseR 3 225 000
Welgelegen
HouseR 2 799 000
Acasia Estate
TownhouseR 2 350 000
Hoedspruit
TownhouseR 2 280 000
Eagles Crest
HouseR 1 925 000
Louis Trichardt
HouseR 2 099 000
Kameeldoringpark
HouseR 2 500 000
Phalaborwa