Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 650 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Uitsonderlike Ligging en Ruimte in die Gewilde Golfpark Indien ligging, privaatheid en ruimte hoog op u prioriteitslys is, bied hierdie besonderse eiendom alles waarna u op soek is. Gelee¨ teen die golfbaan in die gesogte Golfpark Sekuriteitslandgoed, geniet hierdie woning 'n rustige ligging tussen groot, gevestigde bome met 'n pragtige uitsig oor die setperk. Die ruim erf is groter as die meeste erwe in die landgoed en bied uitstekende privaatheid in 'n rustige, natuurlike omgewing. Wanneer u verby die dubbelmotorhuis stap en die voordeur betree, word u verwelkom deur 'n netjiese ingangsportaal. Aan die linkerkant vind u die kombuis met soliede houtkaste, ruim werkoppervlaktes en 'n gerieflike opwasarea. Die portaal vloei na die ruim oopplan-sitkamer en eetkamer wat 'n heerlike gevoel van ruimte en gemak skep. Aangrensend aan die...
Estimated monthly repayment
R 15 581
on a R 1 485 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 190 000
Thabazimbi
HouseR 1 200 000
Louis Trichardt Park
HouseR 1 190 000
Phalaborwa
HouseR 1 167 750
Mankweng
HouseR 1 190 000
Madiba Park
HouseR 1 155 000
Lephalale
Flat / ApartmentR 1 185 000
Polokwane Central
HouseR 1 180 000
Thabazimbi